Voer jou toegangskode in om die monitering te sien.
Kry 'n kode by Jaco.
Werk wat nog nie gesink is nie, bly in die tou en gaan nie verlore nie.
Hierdie app werk met 'n persoonlike skakel wat jou toegang gee. Maak die skakel oop wat jy op WhatsApp ontvang het — daarna werk die app ook aflyn. Het jy nie 'n skakel nie? Vra die admin om een te stuur.
Praat al die valle in een keer
Nie in die lys nie? Tik dit self — dit werk dadelik en die admin keur dit later goed.
Sonder blok word die lesing steeds gestoor — dit verskyn in die verslag onder “sonder blok”.
Tik die lesing soos die meter dit wys.
Die lokval word as oorgeslaan aangeteken — geen tellings nie. GPS word saamgestuur as die toestel dit het (nie verpligtend nie).
Jy kan tog voortgaan — dit word net so aangeteken.
Een punt per blok per week. By die punt: 10 bome, en by elke boom kyk jy 10 plekke.
Kies een keer — dan staan hulle by elke boom reg. 'n Pes wat jy kies en nooit kry nie, wys as 0% in die verslag: dit bewys jy het gekyk.
Jy kyk 10 plekke op hierdie boom. Tik hoeveel van die 10 elke ding gehad het — los leeg wat jy nie gesien het nie.